En terwyl die Internet-verbinding hou en die oplaai van foto's moontlik is, hiermee nog 'n paar foto's van ons naweek in Kommetjie. Kaptein Xander en seemeermin Jorienke Bang vir die koue water??? Nie as jy soos 'n dolfyn deur die golwe speel nie... ... of as jou naam Xander is nie! Lekker nat in die middel van die winter! Vinkel was ook saam! Haar eerste vakansie ooit! Dis lekker by die see... ...nê, Xander??? Mamma is die strandstoel, oppasser, baken... Mej Kommetjie 2013 Meneer Spiere 2013... Ja... soos 'n wafferse dolfyn, danksy die duikpak van tannie Elmien geleen... Jy het goed reggekom sonder die duikpak, broer... Action Cricket @ Kommetjie...
. HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE .